Platinum Ons Winkel Kompetisie

ten bate van Platinum Gemeenskapstudiefonds

Bou 'n brug vir 'n student in JOU gemeenskap.
En staan ‘n kans om groot pryse te wen!

Met die Ons Winkel kompetisie daag ons die gemeenskap uit om by die Ons Winkels ’n uitrusting (van jou toontjie tot jou kroontjie) aan te trek, foto te neem en in te stuur onder ’n spesifieke kategorie om ’n kans te staan om ’n goeie prys te wen ten bate van die gemeenskap. Die fondse wat ingesamel word met die inskrywings is ten bate van ’n Platinum Streek studietrust.

Ons beoordeelaars

_6438_Christelle Buys_ekaart-01s
_6439_Marise Le Roux_ekaart-01s
_6445_Jo-Ani Jacobs_ekaart-01s
_6481_Nadine Bronkhorst_ekaart-01s

Skryf nou in!